Search Header Logo

Spesiale Verlede Tyd Werkwoorde

Authored by Stephne Bruyn

World Languages

5th Grade

Used 4+ times

Spesiale Verlede Tyd Werkwoorde
AI

AI Actions

Add similar questions

Adjust reading levels

Convert to real-world scenario

Translate activity

More...

    Content View

    Student View

8 questions

Show all answers

1.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Peter het die die boodskap........(Kies die regte woorde).

geonthou

onthou

2.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Cyril was baie .......(Kies die korrekte werkwoord).

gegehoorsaam

gehoorsaam

ge hoorsaam

3.

MULTIPLE CHOICE QUESTION

30 sec • 1 pt

Die koeie in die velde het hulle voer(feed) ...... (Kies die regte woord).

geherkou

ge herkou

herkou

4.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Juffrou S. het die storie ...... (Kies die regte woord).

gebegin

behin

begin

ge begin

5.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Gister het Ethan ....... (Kies die regte woord).

verjaar

geverjaar

ver jaar

ge verjaar

6.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Pappa wou braai. Hy het die vleis....(Kies die regte woord).

ont vries

ge ont vries

geontvries

ontvries

7.

MULTIPLE SELECT QUESTION

30 sec • 1 pt

Die baba was verlede Donderdag ..... (Kies die regte antwoord).

gibore

gege bore

gebore

gegebore

Access all questions and much more by creating a free account

Create resources

Host any resource

Get auto-graded reports

Google

Continue with Google

Email

Continue with Email

Microsoft

Continue with Microsoft

or continue with

Facebook

Facebook

Apple

Apple

Others

Others

Already have an account?