Search Header Logo
Hulpwerkwoorde

Hulpwerkwoorde

Assessment

Presentation

•

World Languages

•

1st - 5th Grade

•

Practice Problem

•

Easy

Created by

Ntsakisi Shingange

Used 1+ times

FREE Resource

6 Slides • 13 Questions

1

HULPWERKWOORDE

2

WAT IS A HULPWERKWOORD?

Woorde wat help die hoofwerkwoord
Hulle kan nie alleen in 'n sin gebruik word nie.

media

3

media

Verlede - het

Teenwoordig - is

Toekomende - sal

​

​Helpwerkwoord
van tyd

4

Open Ended

Skyf 'n sin met die woord HET

5

Open Ended

Skryf 'n sin met die woord IS

6

Open Ended

Skryf 'n sin met die woord SAL

7

media

kan - can
kon - could
mag - may
wil - want
wou - wanted to
moet - must
moes - had to

​

Helpwerkwoord van wyse

(manner - how?)

​

indicates attitude and intention

​

8

Open Ended

Skryf 'n sin met die woord KAN

9

Open Ended

Skryf 'n sin met die word MAG

10

Open Ended

Skryf 'n sin met die woord MOET

11

media

word - become

is - is

​

Helpwerkwoord van vorm

(passiewe
vorm)

​

12

Open Ended

Skryf 'n sin met die word IS

13

Identifiseer die helpwerkwoorde in die volgende sinne

14

Open Ended

Question image

Die seuns het Saterdag rugby gespeel

15

Open Ended

Question image

Al die onderwysers moes by die huis bly

16

Open Ended

Question image

Ek kon my asem vir twee minute hou

17

Open Ended

Question image

Pieter sou die speeltjie bring

18

Open Ended

Question image

Almal was opgewonde om my te sien

19

Open Ended

Question image

Die honde wou op die bed klim

pattern-tertiary

HULPWERKWOORDE

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 19

SLIDE