Search Header Logo
Tye - Verlede en toekomende tyd

Tye - Verlede en toekomende tyd

Assessment

Presentation

•

World Languages

•

9th Grade

•

Hard

Created by

Stefanie van Schalkwyk

Used 51+ times

FREE Resource

14 Slides • 10 Questions

1

media

2

media

3

media

4

media

5

Multiple Choice

Kies die voorvoegsels wat nie 'n ge- in die verlede tyd kry nie...

1

Be-, ge-, her-,

er-, ver- ont-, mis-

2

Min-, sin-, lin-,

per-, fin-

3

het-, bet-,vet-,

let-, el-

4

on-, om-, ent-,

anti-, pre-,

6

media

7

media

8

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd:

Wanneer Jan sy skoene was, blink dit weer.

Type answer...

9

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd:

As die wind waai, waai al die blare in die klas.

Type answer...

10

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd:

Ma laai Jan by die skool op, dan vat sy hom swemles toe.

Type answer...

11

media

12

Multiple Choice

Wanneer sit ons slegs 1 ge- by die werkwoorde

1

Indien daar 2 aksies is en dit NIE gelyk gedoen kan word nie.

2

Altyd

3

Indien 2 aksies gelyk gedoen kan word.

4

Nooit

13

Multiple Choice

Indien ons die volgende sin in die verlede tyd skryf, hoeveel ge- moet bygevoeg word?

Jennifer spring en swem lekker in die swembad in die somer.

1

Een ge-

2

Twee ge-'s

3

Geen

14

media

15

media

16

media

17

media

18

media

19

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin oor in die toekommende tyd:

Jan is baie opgwonde vir die konsert.

Type answer...

20

media

21

Multiple Choice

Kies die korrekte blokkie indien ons die onderstaande sin in die toekomende tyd skryf:

Ek wil graag na die wedstryd kyk.

1

Ek sal graag na die wedstryd kyk.

2

Ek sal graag na die wedstryd wil kyk.

3

Ek wou graag na die wedstryd kyk.

4

Ek wil graag na die wedstryd sal kyk.

22

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin in die toekomende tyd:

Jy kan enige iets by die huis doen.

Type answer...

23

media

24

Fill in the Blanks

Skryf die volgende sin in die Toekomende tyd:

Ek het elke dag lekker kos om by die skool te eet.

Type answer...

pattern-tertiary
media

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 24

SLIDE