
SKryfstuk: Die Advertensie
Presentation
•
Other
•
9th Grade
•
Hard
Karla Kleynhans
FREE Resource
5 Slides • 7 Questions
1
Skryfstuk:
die Advertensie
By Mrs Karla Kleynhans
2
Advertensies
en
bemarkings tegnieke
{Advertisements
&
marketing techniques}
3
Kan jy nog onthou?
Jy het in graad 8 geleer van advertensies en die tegnieke wat daarmee gepaard gaan. Tegnieke soos die gebruik van simbole, figuurlike taalgebruik, die gebruik van kleure om die verbruiker se fokus te lei, ensovoorts.
Voor jy begin met vandag se les, maak seker jy kan die verskeie bemarkings tegnieke onthou, want jy gaan vandag jou eie advertensie ontwerp en jy moet gebruik maak van die einste tegnieke om 'n suksesvolle skryfstuk voor te stel.
4
Kyk hoeveel onthou jy deur die volgende vrae te antwoord voor jy met jou les begin.
5
Multiple Choice
Kies die korekte antwoord.
'n Suksesvolle advertensie maak gebruik van een van die volgende tegnieke:
Onduidelike typografie.
Kreatiwiteit
Geen duidelike aanduiding van die kostes nie.
6
Fill in the Blanks
Type answer...
7
Multiple Choice
Kies die korrekte antwoord.
Die akroniem wat bekend is in bemarking.
AIDA
ADAI
IDAI
8
Multiple Choice
Is die volgende stelling waar of onwaar?
Die advertensie moet die verbruikers se emosies en begeertes in ag neem sodat die verbruiker oortruig is dat hy/sy die produk moet aanskaf of van die diens gebruik maak.
Waar
Onwaar
9
Multiple Choice
Is die volgende stelling waar of onwaar?
Indien die advertensie gebruik maak van humor en die verbruiker vind die humor amuserend, is die advertensie suksesvol.
Waar
Onwaar
10
Multiple Choice
Kies die korrekte antwoord.
Die doel van 'n advertensie is om...
...die produk/diens te beskryf.
...die produk/diens te bevorder.
Altwee opsies is korrek.
11
Multiple Choice
Taktieke wat 'n advertensie van gebruik kan maak is:
Vertoon-effekte en klank-effekte.
Universele vraagstukke en humor.
Beide antwoorde is korrek.
12
Jy kan nou voort gaan met jou les.
Indien jy gesukkel het met die vrae, kan jy jou fasiliteerder kontak. OF, jy kan voort gaan met jou les, sou die les jou vrae antwoord.
Jy is klaar!
Skryfstuk:
die Advertensie
By Mrs Karla Kleynhans
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 12
SLIDE
Similar Resources on Wayground
9 questions
Photosynthesis & Cellular Respiration EOC Questions (18.9)
Presentation
•
8th - 10th Grade
7 questions
Introduction to Python
Presentation
•
9th Grade
10 questions
LISTRIK STATIS
Presentation
•
9th Grade
10 questions
Interaksi Masyarakat Abad ke-21
Presentation
•
9th Grade
10 questions
ENLACE QUÍMICO
Presentation
•
1st - 10th Grade
11 questions
Geld maakt gelukkig: drie handelaars in de nieuwe tijd
Presentation
•
9th Grade
10 questions
Origem da Vida - 1º ano
Presentation
•
10th Grade
6 questions
LA ORACIÓN SIMPLE
Presentation
•
9th Grade
Popular Resources on Wayground
24 questions
PBIS-HGMS Day 10
Quiz
•
6th - 8th Grade
10 questions
HCS SCI 03 Summer School Review 3
Quiz
•
3rd Grade
11 questions
Home Scope
Quiz
•
7th - 8th Grade
15 questions
HCS SCI 05 Summer School Assessment 3 Review
Quiz
•
5th Grade
35 questions
Lufkin Road Middle School Student Handbook & Policies Assessment
Quiz
•
7th Grade
18 questions
Geo 11.3 Area of Circles and Sectors
Quiz
•
9th - 11th Grade