Search Header Logo
Indirekte Rede

Indirekte Rede

Assessment

Presentation

•

Other

•

8th Grade

•

Medium

Created by

Miemie Victor

Used 21+ times

FREE Resource

5 Slides • 6 Questions

1

INDIREKTE REDE

Die ruimteman sê: "Ek plant 'n vlag op die maan."

​

​Die ruimteman sê dat hy 'n vlag op die maan plant.

media

2

​ TIPES SINNE

​

  1. STELSIN (STATEMENT)​​

​

​

Die ruimteman sê: "Ek sien die maan."

​

Die ruimteman sê dat hy die maan sien.​

​

​

​

media

3

​ HOE DOEN ONS DIT?

  • ** Die gedeelte voor die dubbelpunt [:] bly

  • dieselfde

  • ** ​Tyd bly dieselfde

  • ​** Die dubbelpunt word weggelaat.

  • ** ​Die aanhalingstekens [“  “] word weggelaat.

  • ** ​‘n Voegwoord dat / of / vraagwoord word bygevoeg - dan skuif die werkwoord na die einde.

  • ** Voornaamwoorde verander.                      

​

4

Multiple Choice

Wanneer 'n stelsin in die INDIREKTE REDE oorgeskryf word, gebruik jy ...

1

OF

2

OMDAT

3

DAT

4

DAARVAN

5

Multiple Choice

WAAR of ONWAAR: 'n Sin in die indirekte rede word met aanhalingstekens en 'n dubbelpunt geskryf.

1

WAAR

2

ONWAAR

6

Multiple Choice

Skryf die volgende stelsin in die indirekte rede.

Die vrou sê: "Ek wil ook maan toe gaan."

1

Die vrou sê dat sy wil ook maan toe gaan.

2

Die vrou sê dat sy ook maan toe wil gaan.

3

Die vrou sê dat ek ook maan toe wil gaan.

4

Die vrou sê of sy ook maan toe wil gaan.

7

Multiple Choice

Skryf die volgende stelsin in die indirekte rede.

Die ruimtemanne sê: "Ons sien sterre en planete."

1

Die ruimtemanne sê dat julle sien sterre en planete.

2

Die ruimtemanne sê dat ons sterre en planete sien.

3

Die ruimtemanne sê of hulle sterre en planete sien.

4

Die ruimtemanne sê dat hulle sterre en planete sien.

8

​ TIPES SINNE

​

  1. VRAAGSIN (2 ways)​

  2. (begin met 'n werkwoord)​​

​​

Die ruimteman vra: "Is daar water op die maan?"

​

Die ruimteman vra of daar water op die maan is.​

​

​

media

9

​ TIPES SINNE

​

  1. VRAAGSIN​

  2. (begin met 'n vraagwoord)​​

​​

Die meisie vra: "Wanneer leer ek van die planete?"

​

Die meisie vra wanneer sy van die planete leer.​

​

​

media
media

10

Multiple Choice

Skryf die volgende vraagsin in die indirekte rede.

Die onderwyser vra vir Joshua: "Ken jy al die planete?"

1

Die onderwyser vra vir Joshua of hy ken al die planete.

2

Die onderwyser vra vir Joshua dat hy al die planete ken.

3

Die onderwyser vra vir Joshua of hy al die planete ken.

11

Multiple Choice

Skryf die volgende vraagsin in die indirekte rede.

Die kinders vra: "Hoe lank is 'n reis na die maan?"

1

Die kinders vra hoe lank 'n reis na die maan is.

2

Die kinders vra of hoe lank 'n reis na die maan is.

3

Die kinders vra hoe lank is 'n reis na die maan.

pattern-tertiary
INDIREKTE REDE

Die ruimteman sê: "Ek plant 'n vlag op die maan."

​

​Die ruimteman sê dat hy 'n vlag op die maan plant.

media

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 11

SLIDE