

Leestegnieke
Presentation
•
Other
•
7th Grade
•
Hard
Wihanli Lindeque
Used 2+ times
FREE Resource
5 Slides • 4 Questions
1
by Wihanli Lindeque
2
Wie gee vir die diere sterte?
3
Multiple Choice
Lank gelede het die diere in die bos geen sterte gehad nie. HuIle was ongelukkig.
Op 'n dag kom hulle bymekaar en sê: "Ons moet sterte kry. Kom ons gaan na Koning Leeu toe. Hy sal vir ons almal sterte kan gee.
Almal gaan vroeg die volgende oggend om sterte te kry. Net lui Dassie lê in die son en slaap. Toe die diere by hom verbykom, vra almal "Gaan jy nie 'n stert haal nie?" Dassie antwoord: "Ek kom later!"
Koning Leeu
Dassie
Diere in die bos
4
​
5
Multiple Choice
Jakkals kom ook verby. Dassie sê vir Jakkals: "Ag, my vriend Jakkals, doen asseblief vir my 'n guns. Bring vir my 'n stert saam, 'n mooi vet stertjie. Ek sal vir jou lekker kos gee wanneer jy terugkom." Jakkals belowe: "Ek sal dit doen!"
Jakkals en Dassie is vyande
Jakkals weier om 'n stert te kry
Jakkals sal Dassie help om 'n stert te kry
Jakkals kuier by Dassie
6
Jakkals soek vir homself ‘n lang, wollerige stert uit. Hy kry 'n vet stertjie vir Dassie. Maar op pad terug raak Jakkals so honger, hy eet sommer Dassie se stert op!
7
Multiple Choice
Hoe lyk die twee sterte?
Vet en dik
Wollerig en kort
Lank en kort
Wollerig en vet
8
Vir Dassie sê hy later: "Jammer, Dassie, maar Koning Leeu het gesê jy moet self vir jou 'n stert kom haal." Toe Dassie by Koning Leeu kom, is daar nie meer sterte nie. Hy gaan maar sonder 'n stert huis toe. Toe hy by die huis kom, het Jakkals al sy kos opgeëet! So het dit gebeur dat Dassie tot vandag toe sonder 'n stert is.
9
Multiple Choice
Watter prent pas by die storie?
by Wihanli Lindeque
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 9
SLIDE
Similar Resources on Wayground
11 questions
Persian Gulf War Discovery Ticket Re-Performance Lesson
Presentation
•
7th Grade
10 questions
FPD Presentasi Sistem Komputer
Presentation
•
7th Grade
8 questions
Compound Probability
Presentation
•
7th Grade
10 questions
Taal in konteks
Presentation
•
7th Grade
7 questions
Praktik Lintas Bidang
Presentation
•
7th Grade
7 questions
Seni Budaya Kelas VII
Presentation
•
7th Grade
8 questions
Benardo Vicente de Galvez
Presentation
•
7th Grade
9 questions
ALLTAGSLEBEN MIT PERFEKT TENSE
Presentation
•
KG
Popular Resources on Wayground
10 questions
Safety Day 2026 – Student Review
Quiz
•
9th Grade
21 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
6th Grade
20 questions
Parts of Speech
Quiz
•
5th Grade
16 questions
Subject & Predicate
Quiz
•
5th Grade
25 questions
Multiplication Facts
Quiz
•
5th Grade
12 questions
Map Skills
Quiz
•
3rd Grade
22 questions
Continents and Oceans
Quiz
•
5th Grade
15 questions
Rounding Decimals
Quiz
•
5th Grade
Discover more resources for Other
10 questions
Columbus Day and Indigenous People's Day
Interactive video
•
5th - 8th Grade
16 questions
Proportional and Non Proportional Relationships in Tables, Graphs, and Equations
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Constant of Proportionality
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Halloween Trivia
Quiz
•
7th Grade
15 questions
One-Step Equations
Quiz
•
7th Grade
20 questions
Add and Subtract Integers
Quiz
•
6th - 8th Grade
28 questions
SMS Staff by the Numbers
Quiz
•
6th - 8th Grade
16 questions
Adding and Subtracting Integers
Quiz
•
7th Grade