

Grade 7 Afrikaans Begriptoets
Presentation
•
World Languages
•
7th Grade
•
Medium
Bryan Cuff
Used 20+ times
FREE Resource
6 Slides • 10 Questions
1
Grade 7 Afrikaans Begriptoets
Nelson Mandela
2
Fill in the Blanks
Type answer...
3
Nelson Mandela
Nelson Mandela is een van Suid-Afrika se grootste legendes. Hy staan ook bekend as Madiba.
4
Fill in the Blanks
Type answer...
5
Madiba het die president van Suid-Afrika geword. Hy het die land gehelp om ‘n vry land te word waar al die wette vir almal dieselfde is.
6
Fill in the Blanks
Type answer...
7
Voorheen was daar baie onregverdige wette. Byvoorbeeld, wit en swart mense moes ver van mekaar af bly en na verskillende winkels toe gaan. Vandag kan ons onsself dit nie eens voorstel nie.
Meaning of words:
Voorheen - Before
Onregverdig - Unfair
Byvoorbeeld - Example
8
Fill in the Blanks
Type answer...
9
Fill in the Blanks
Type answer...
10
Fill in the Blanks
Type answer...
11
Mandela het sy lewensverhaal in ‘n book A long Walk to Freedom neergeskryf. Hy het hierdie titel gekies omdat sy lewe ‘n lang reis was om ons almal vry te maak. Voordat hy dit vir ons almal gedoen het, het hy baie jare in die tronk deurgebring, sonder sy familie en vriende. Hierdie tronk was op Robbeneiland naby Kaapstad.
12
Multiple Choice
Mandela het sy lewensverhaal in ‘n book geskryf. Wat was die naam van die boek?
A long Walk to Freedom
A walk to Freedom
A long walk in South Africa
My life story
13
Multiple Choice
Wat was die naam van die tronk waar Nelson Mandela opgesluit was?
Bird Island
Seal Island
Robben Island
14
Madiba was vir vyf jaar die president van die Republiek van Suid-Afrika. Hy het die wêreld geleer om Suid-Afrika te respekteer vir die manier waarop ons ‘n vry land geword het.
Mense oral in die wêreld weet van Nelson Mandela. Ons sal hom nooit vergeet nie. Ons moet altyd probeer om sy boodskap van regverdigheid en respek na to volg.
15
Fill in the Blanks
Type answer...
16
Fill in the Blanks
Type answer...
Grade 7 Afrikaans Begriptoets
Nelson Mandela
Show answer
Auto Play
Slide 1 / 16
SLIDE
Similar Resources on Wayground
9 questions
Compound Probability
Presentation
•
7th Grade
16 questions
Republic of Texas
Presentation
•
7th Grade
9 questions
Comparing Theoretical and Experimental Probability
Presentation
•
7th Grade
10 questions
Punkt kl.6 Teeneger in Not.
Presentation
•
6th Grade
9 questions
deforestation of the amazon rainforest
Presentation
•
7th Grade
12 questions
Probability Compound Events
Presentation
•
7th Grade
11 questions
mir mich reflexive Verben
Presentation
•
KG
13 questions
Civil Rights
Presentation
•
8th Grade
Popular Resources on Wayground
24 questions
PBIS-HGMS Day 10
Quiz
•
6th - 8th Grade
10 questions
HCS SCI 03 Summer School Review 3
Quiz
•
3rd Grade
11 questions
Home Scope
Quiz
•
7th - 8th Grade
15 questions
HCS SCI 05 Summer School Assessment 3 Review
Quiz
•
5th Grade
35 questions
Lufkin Road Middle School Student Handbook & Policies Assessment
Quiz
•
7th Grade
18 questions
Geo 11.3 Area of Circles and Sectors
Quiz
•
9th - 11th Grade