Search Header Logo
Gedig vrae

Gedig vrae

Assessment

Presentation

World Languages

7th Grade

Easy

Created by

Marius Bezuidenhout

Used 9+ times

FREE Resource

2 Slides • 3 Questions

1

Beantwoord die vrae

Slide image

2

Multiple Choice

Lees die uitknipsel uit die gedig:


''Hoe teken mens ‘n stokmannetjie?

‘n Man met ‘n snor en selfs ‘n pannetjie?

Moet hy twee arms en twee bene hê?

Ja, seker, anders sal hy net moet lê.''


Kies die woord wat rym met stokmannetjie.

1

2

pannetjie

3

snor

3

Multiple Choice

Lees die uitknipsel uit die gedig:


''Teken vir hom vingers en lang-lang tone

en teken sy klere met mooi patrone.

Gee hom ook oë, ‘n neus en ‘n mond

en maak sy gesig koeëlrond.''


Kies die woord war rym met patrone.

1

mond

2

tone

3

koeëlrond

4

Tel uit hoeveel strofe die gedig bestaan.

'n Strofe is 'n vers.

Slide image

5

Multiple Choice

Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?

1

1

2

2

3

3

4

4

Beantwoord die vrae

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 5

SLIDE