Search Header Logo
R1

R1

Assessment

Presentation

Other

7th Grade

Hard

Created by

Marius Bezuidenhout

FREE Resource

1 Slide • 1 Question

1

'n Diereverhaal

Gebruik die soekleestegniek om binne 20 sekondes die 3 karakters vas te stel in 'n uitknipsel van vandag se storie.

Slide image

2

Multiple Select

Eendag stap Haas deur die bos en sien vir Olifant. ‘’Hallo, Olifant, dis ‘n lekker dag, nè?’’ groet hy vriendelik.

Olifant sê onbeskof: ‘’Los my uit, ou Hasie. Ek mors nie my tyd met klein, swak diere soos jy nie.’’ Haas stap geskok weg.

Na ‘n ruk sien hy vir Seekoei in die rivier.

1

Perd

2

Seekoei

3

Haas

4

Leeu

5

Olifant

'n Diereverhaal

Gebruik die soekleestegniek om binne 20 sekondes die 3 karakters vas te stel in 'n uitknipsel van vandag se storie.

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 2

SLIDE