Search Header Logo
Resensie

Resensie

Assessment

Presentation

Other

7th Grade

Medium

Created by

Wihanli Lindeque

Used 1+ times

FREE Resource

2 Slides • 10 Questions

1

Toets jou kennis

Slide image

2

Open Ended

Skryf jou resensie hier:

1. Onthou om jou kopkaart te gebruik

2. Jou resensie moet 110-120 woorde lank wees

3

Tyd om jou resensie te merk.

Wees eerlik!

4

Multiple Choice

Het jy die titel "Van wilddief na wildbewaarder" in jou resensie geskryf?

1

Ja

2

Nee

5

Multiple Choice

Het jy al die karakters in die storie genoem?

1

Ja

2

Nee

6

Multiple Select

Wie het jy genoem?

1

Twice

2

Makiti

3

Manzi

4

Elias

5

Joe

7

Multiple Choice

Het jy die karakters se rol genoem? bv. wilddief/wildbewaarder

1

Ja

2

Nee

8

Fill in the Blanks

Type answer...

9

Multiple Choice

Het jy gesê dat die storie in die krugerwildtuin plaas vind?

1

Ja

2

Nee

10

Multiple Choice

Het jy geskryf wat in die storie gebeur sonder om die storie weg te gee (te bederf vir die mense wie dit nog nie gelees het nie)?

1

Ja

2

Nee

11

Multiple Choice

Het jy geskryf dat Twice in die moeilikheid gekom het en dat dit 'n interne morele konflik in hom veroorsaak het? Of iets soort gelyk?

1

Ja

2

Nee

12

Multiple Choice

Het jy aanbeveeling gemaak?

1

Ja

2

Nee

Toets jou kennis

Slide image

Show answer

Auto Play

Slide 1 / 12

SLIDE